606 – Montana Park

NUUT IN DIE MARK!! Duet, hoogelee in ‘n uitsoekarea. So ‘n geleentheid kom net een keer! Vier slaapkamer, twee vol badkamers, drie groot leefareas, groot kombuis, lapa, dubbel motorhuis en afdak, alarmstelsel, beams...

view the listing

605 – Magalieskruin

Netjiese huis in voltitelkompleks. 3 slk, 2 badk, studeerkamer, 2 groot leefareas, swembad, lapa, dubeel motorhuis en Wendy-pakkamer.

view the listing

604 – Annlin

2 slk dupleks, 1.5 badk, sit-en eetkamer met 1 motorhuis. Eie, privaat tuin. Ideaal vir eerste huiseienaars.

view the listing

603 – Sinoville

Ruim gesinswoning met 4 slk, 2 bdk, 3 leefareas, 1 motorhuis en 3 tandem afdakke. Swembad, boorgat en buite kamer op ‘n groot erf. Naby aan laerskool.

view the listing

602 – Montanapark

‘n Gesinswoning hooggelee in Montanapark. 4 slaapkamers, twee badkamers, 3 leefareas, 2 motorhuis en 2 afdakke.

view the listing

601 – Wonderboom

‘n Pragwoning met uitstekende afwerking. Bo-kant Braam Pretoriusstraat. Digby hoer- en laerskole. Baie ruim 3 slaapkamer, 4 leefareas, 3 badkamers, 3 motorhuise, onthaalstoep, swembad en ‘n prentjiemooi tuin. ‘n

view the listing

600 – Doornpoort

‘n Netjies 3 slaapkamer duet met 2 badkamers en twee leefareas. Dubbel motorhuis, afdak en lapa.

view the listing

599 – Annlin

‘n Juweel van ‘n plek, ideaal vir pas afgetredes. Ruim 2 slaapkamer huis in ‘n aftreeoord met 2 badkamers en 2 motorhuise. Privaat tuin. Inwoners moet 50+ wees.

view the listing